Malcolm Keen

Malcolm Keen
Geboorte (1887-08-08)8 Augustus 1887
Sterfte 30 Januarie 1970 (op 82)
Nasionaliteit Engels
Kinders Geoffrey Keen
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Malcolm Keen (8 Augustus 1887 – 30 Januarie 1970) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Lodger: A Story of the London Fog (1927), The Manxman (1929), 77 Park Lane (1931), en Scotland Yard Commands (1936).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy